Regshulp
Voorblad
Dienste
Advies
Adresse en Fooie

Welkom by Regshulp
 
Die webtuiste wat besoekers elektronies bystaan met die Suid-Afrikaanse Regstelsel en regsadvies.

Go to English
Click arrow

  • Ons het die vermoë om u vinnig, seker en veilig te adviseer ten aansien van 'n breë veld van die Suid-Afrikaanse Reg.
  • Ons hanteer alle navrae met vertroulikheid.
  • U kan 'n navraag  sonder enige verpligting of mandaat rig.
  • Hierdie diens word verskaf teen 'n fraksie van die prys wat 'n konsultasie u normaalweg sou kos.

Regshulp help u wanneer u dit die meeste nodig het.

Marius Coertze Prokureurs
Rietfontein Regskamers
25 ste Laan 827
Rietfontein
Pretoria
Tel:     (012) 331-7806
Faks:  (012) 331-5078
 

U kan nou u probleem of navraag per e-pos elektronies uiteensit, die fooi betaal en binne 48 uur professionele advies terug ontvang. 
 
U kan ook hierdie diens gebruik as u 'n tweede opinie op 'n bestaande saak benodig.  Dikwels gee 'n tweede opinie nuwe insigte of 'n ander invalshoek op 'n saak.
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Last updated on

Kopiereg: Webmeester - Marius Coertze Prokureurs