|
- Ons het die vermoë om u vinnig, seker en veilig te adviseer ten aansien van
'n breë veld van die Suid-Afrikaanse Reg.
- Ons hanteer alle navrae met vertroulikheid.
- U kan 'n navraag sonder enige verpligting of mandaat rig.
- Hierdie diens word verskaf teen 'n fraksie van die prys wat 'n konsultasie u normaalweg sou kos.
Regshulp help
u wanneer u dit die meeste nodig het.
|
|
 |
Marius Coertze Prokureurs
Rietfontein Regskamers
25 ste Laan 827
Rietfontein
Pretoria
Tel: (012) 331-7806
Faks: (012) 331-5078
|
|
 |
|
U kan nou u probleem of navraag per e-pos elektronies uiteensit, die fooi
betaal en binne 48 uur professionele advies terug ontvang.
U kan ook hierdie diens gebruik as u 'n tweede opinie op 'n bestaande saak benodig.
Dikwels gee 'n tweede opinie nuwe insigte of 'n ander invalshoek op 'n saak.
Last updated on
|
 |
|
|
|